Voeg asseblief enige kontroversiële terme by hierdie lêer om toekomstige besluite rakende die vertaling van dokumentasie of die gebruikerskoppelvlak te vergemaklik.
Verwys na Roekeloos se Rekenaarwoordeboek as `n goeie beginpunt vir die vertaling van tegniese terme.
Hou die lys asseblief in alfabetiese volgorde. Skei meervoudige opsies met kommas.
Engelse Term | Afrikaanse Vertaling |
---|---|
account | rekening |
attachment | aanhegsel |
backlinks | terugskakels |
block | blok |
bold | vetdruk |
catalyst | katalisator |
checklist | kontrolelys |
code block | kodeblok |
collapse | stort ineen |
command palette | opdragpalet |
expand | brei uit |
file | lêer |
file explorer | lêerverkenner |
fold | vou |
folder | omslag |
frontmatter | voormateriaal |
graph | grafiek |
heading | opskrif |
help | hulp, help |
hotkey | snelsleutel |
ID | ID |
indent | keep in, inkeping |
italics | skuinsdruk |
link | skakel |
list | lys |
markdown link | markdown-skakel |
markdown | markdown |
obsidian | obsidian |
palette | palet |
pane | TODO |
plugin | inprop |
plugins | inproppe |
preview | voorskou |
preview mode | voorskoumodus |
quick switcher | snelskakelaar |
regex | regex |
repository | TODO |
screenshot | skermskoot |
sidebar | sybalk |
spell check | speltoets |
spell checker | speltoetser |
supporter | ondersteuner |
tag | etiket |
translucent | deurskynend |
unlink | ontkoppel |
vault | kluis |
workspace | werksarea |
Zettel | Zettel |
Zettelkasten | Zettelkasten |